Grootmis
Grootmis is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë langs die Buffelsrivier sowat 10 km vanaf die Atlantiese kus. Die naam is afgelei van die swaar mis wat gereeld in die vroeë oggend van die see inrol. Die R355-streeksroete verbind die dorpie met Kleinsee en die N7-nasionale pad by Springbok.
Grootmis | |
---|---|
Koördinate: 29°39′0″S 17°5′0″O / 29.65000°S 17.08333°O 17°5′0″O / 29.65000°S 17.08333°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Namakwa |
Plaaslike Munisipaliteit | Nama Khoi |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sien ook
Bron
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie