Grootneushaai

Die Grootneushaai (Carcharhinus altimus) is 'n haai wat in tropiese en subtropiese water voorkom, en jong haaitjies was al gewaar vanaf KwaZulu-Natal tot die Oos-Kaap. Die migrerende haai leef gewoonlik in diep water van 90 – 430 meter (300 – 1,410 vt) en vertoef graag aan die kante van kontinentale banke. In Engels staan die haai bekend as die Bignose shark.

Grootneushaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Carcharhinus
Spesie:
C. altimus
Binomiale naam
Carcharhinus altimus
(S. Springer, 1950)
Verspreidingsgebied van die grootneushaai. Bevestig (donkerblou) en vermoed (ligblou) [1]
Sinonieme

Carcharhinus radamae Fourmanoir, 1961
Eulamia altima S. Springer, 1950

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel