Groter Concepción

Die Groter Concepción (Spaans: Gran Concepción) is 'n metropolitaanse gebied rondom die stad van Concepción, saam met 9 ander stede wat die primêre kommersiële sentrum in die VIII-streek van Chili vorm.

Groter Concepción
Gran Concepción

KaartWapen
Vlag
 Land Chili
 Koördinate36°49′S 73°03′W / 36.817°S 73.050°W / -36.817; -73.050
 Stigting5 Oktober 1550
 Oppervlakte: 
 - Totaal221 15 vk km
 Hoogte bo seevlak30 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)1 300 000
 - Bevolkingsdigtheid4 705/vk km
 TydsoneUTC -4
 - SomertydUTC -3
 BurgemeesterPatricio Kuhn (UDI)
 Amptelike Webwerfconcepcion.cl

Sien ook

Stede

Eksterne skakels