Hermione Gingold
Hermione Gingold (9 Desember 1897 – 24 Mei 1987) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Around the World in 80 Days (1956), Gigi (1958), The Music Man (1962), en Munster, Go Home! (1966).
Hermione Gingold | |
Geboorte | 9 Desember 1897 |
---|---|
Sterfte | 24 Mei 1987 (op 89) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1943: The Butler's Dilemma
- 1956: Around the World in 80 Days
- 1958: Gigi
- 1962: The Music Man
- 1965: Harvey Middleman, Fireman
- 1966: Munster, Go Home!
Televisiereekse
- 1954: One Minute Please
- 1954: The Robert Q. Lewis Show
- 1960: The Frances Langford Show
- 1962: The Merv Griffin Show
- 1962: Talent Scouts
- 1964: The Les Crane Show
- 1965: Pure Gingold
- 1973: Day at Night
- 1975: Celebrity Cooks
Televisierolprente
- 1939: The Cate Revue
- 1948: The Spring Revue
- 1963: A Cry of Angels
- 1977: Simple Gifts
- 1983: How to Be a Perfect Person in Just Three Days
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie