Heteroscleromorpha

Heteroscleromorpha vorm 'n groep van sponsdiere wat soms onderskei word as 'n aparte subklas van die Demospongiae (gewone sponse) binne die stam van die sponsdiere (Porifera).

Heteroscleromorpha
"Axinella polypoides"
Axinella polypoides
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Animalia
Filum:Porifera
Klas:Demospongiae
Subklas:Heteroscleromorpha
Cárdenas, Pérez & Boury-Esnault, 2012[1]
Ordes
Sinonieme

Ordes

Genusse incertae sedis

Verwysings