Imogen Waterhouse

Imogen Waterhouse (gebore 9 Junie 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nocturnal Animals (2016) en Braid (2018), en in die televisiereekse Stan Lee's Lucky Man (2016) en The Outpost (2018).

Imogen Waterhouse
Geboorte9 Junie 1994 (1994-06-09) (30 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Nocturnal Animals
  • 2018: Braid

Televisiereekse

  • 2016: Stan Lee's Lucky Man
  • 2018: The Outpost

Video's

  • 2014: Two Bottle Jump: Heavens

Eksterne skakels