Janet Beecher
Janet Beecher (21 Oktober 1884 – 6 Augustus 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fine Feathers (1915), Bitter Sweet (1940), The Mark of Zorro (1940), en The Lady Eve (1941).
Janet Beecher | |
Geboortenaam | Janet Meysenburg |
---|---|
Geboorte | 21 Oktober 1884 |
Sterfte | 6 Augustus 1955 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (a seun, met Hoffman) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1915: Fine Feathers
- 1934: The Last Gentleman
- 1935: Let's Live Tonight
- 1935: The Dark Angel
- 1935: So Red the Rose
- 1935: Village Tale
- 1936: I'd Give My Life
- 1936: Love Before Breakfast
- 1937: Beg, Borrow or Steal
- 1937: Big City
- 1938: Say It in French
- 1938: Woman Against Woman
- 1939: Career
- 1939: I Was a Convict
- 1940: Bitter Sweet
- 1940: The Mark of Zorro
- 1941: The Lady Eve
- 1941: A Very Young Lady
- 1942: Hi, Neighbor
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie