Jannie totsiens

Jannie totsiens is 'n 1970 Suid-Afrikaanse sielkundige rillerfilm. Die regisseur en skrywer was Jans Rautenbach. Dit is destyds beskou as 'n allegorie van die Suid-Afrikaanse samelewing.[1][2]

Jannie totsiens
RegisseurJans Rautenbach
DraaiboekDraaiboek:
Jans Rautenbach
MetHermien Dommisse
Katinka Heyns
Jill Kirkland
Patrick Mynhardt
Cobus Rossouw
Musiek deurSam Sklair
KinematografieDave Dunn-Yarker
Koos Roets
VerspreiderKinekor Films
Uitgereik1970
Speeltyd114 min.
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Hoofrolspelers

Storie

Die film speel af in 'n inrigting vir geestesiekes as sinnebeeld van die Suid-Afrikaanse gemeenskap onder apartheid en ondersoek die Afrikaner-psige. 'n Nuwe aankoms by 'n geestesinstituut word eenkant gestoot deur die ander pasiënte, totdat hulle hom as sondebok gebruik as 'n ander pasiënt sterf.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels