Don Leonard

Don Leonard (1925 - 27 Junie 2002) was 'n Suid-Afrikaanse evangelis en akteur wat vanaf 1965 tot 1979 in rolprente gespeel het. Hy is op die ouderdom van 77 by sy huis in Randburg oorlede.[1][2][3]

Don Leonard
GeboortenaamWilson Sawyer Arthur Leonard
Geboorte1925
Winburg
SterfteRandburg
27 Junie 2002
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Filmografie
JaarTitelGenreRolNotas
1965Kimberley JimMuskiekblyspel, komedieRube
1967Wild SeasonDrama
1968Die KandidaatDramaKrisjan
1969Danie Bosman: Die verhaal van die grootste S.A. komponisBiografie, drama, musiekDanie Bosman
1969KatrinaRomanse, dramaKimberley
1970Jannie totsiensGruwelrolprent, romanse
1971Creatures the World ForgotWetenskapsfiksie, avontuur, gruwelrolprentThe Old Leader
1971Die BannelingAksie
1974Pens en PootjiesKomediePens
1974Die Sersant en die Tiger MothKomedie
1978'n Seder Val in WaterkloofKomedieVan
1978Someone Like YouDrama
1978Witblits en Peach BrandyDrama, komedieOom Koos
1979Scotty & Co."Western"
1979Zulu DawnOorlogrolprentFannin

Verwysings

Verdere leeswerk

Eksterne skakels