John Getz
Amerikaanse akteur
John Getz (gebore 15 Oktober 1946) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood Simple. (1984), The Fly (1986), Zodiac (2007), en The Social Network (2010).
John Getz | |
Geboorte | 15 Oktober 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1984: Blood Simple.
- 1984: Thief of Hearts
- 1986: The Fly
- 1989: The Fly II
- 1991: Curly Sue
- 1991: Don't Tell Mom the Babysitter's Dead
- 1994: A Passion to Kill
- 1994: Playmaker
- 2007: Zodiac
- 2007: Nanking
- 2010: The Social Network
- 2011: Elevator
Televisiereekse
- 1977: On Our Own
- 1977: Rafferty
- 1978: A Woman Called Moses
- 1984: Suzanne Pleshette Is Maggie Briggs
- 1985: The Lucie Arnaz Show
- 1985: MacGruder and Loud
- 1987: Mariah
- 1994: The 5 Mrs. Buchanans
- 1995: Ned and Stacey
- 1998: Maggie
Televisierolprente
- 1982: Muggable Mary, Street Cop
- 1982: Not in Front of the Children
- 1988: Police Story: Burnout
- 1992: In My Daughter's Name
- 1992: Majority Rule
- 1993: Triumph Over Disaster: The Hurricane Andrew Story
- 1994: Untamed Love
- 1995: Awake to Danger
- 1996: A Friend's Betrayal
- 2003: Hunger Point
- 2010: The 15th Annual Satellite Awards
Video's
- 2005: Fear of the Flesh: The Making of 'The Fly'
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie