John Glenn Columbus Internasionale Lughawe

internasionale lughawe in Columbus, Ohio
John Glenn Columbus Internasionale Lughawe
internasionale lughawe, lughawe, kommersiële verkeer vliegveld
Datum van stigting of ontstaan8 Julie 1929Wysig
Vernoem naColumbus, Ohio, John GlennWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidColumbus, OhioWysig
Geografiese ligging39°59′53″N 82°53′31″WWysig
OperateurColumbus Regional Airport AuthorityWysig
Openingsdatum8 Julie 1929Wysig
Plek wat deur vervoerspilpunt bedien wordColumbus, OhioWysig
Amptelike webwerfhttps://flycolumbus.com/Wysig
Toestand van gebruikin gebruikWysig
Aanloopbaan10L/28R, 10R/28LWysig
FAA airport codeCMHWysig
IATA-lughawekodeCMHWysig
ICAO-lughawekodeKCMHWysig
Map

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe (IATA: CMH, ICAO: KCMH, FAA LID: CMH) is 'n internasionale lughawe 10 km oos van die middestad van Columbus, Ohio geleë. Dit was voorheen bekend as Port Columbus Internasionale Lughawe en word bestuur deur die Columbus Regional Airport Authority, wat ook toesig hou oor bedrywighede by Rickenbacker Internasionale Lughawe en Bolton Field. Die lughawekode "CMH" staan vir "Columbus Municipal Hangar," die oorspronklike naam van die lughawe.[1]

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe is hoofsaaklik 'n passasierslughawe. Dit verskaf daagliks 148 direkte vlugte na 31 lughawens via nege lugrederye.[2]

Die Ou Port Columbus Terminaal, die lughawe se eerste beheertoring en terminaal
Die huidige beheertoring, in 2004 voltooi.

Fasiliteite

Die lughawe in 1987, hoofsaaklik soos dit vandag daar uitsien

Terminaal

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe het een terminaal met drie gange, en 'n totaal van 34 hekke.[3] Nie-voorafgeklaarde internasionale vlugte word in Gang C verwerk, wat die lughawedoeanefasiliteit bevat.

Statistiek

Top bestemmings

Besigste binnelandse roetes vanaf CMH (Junie 2022 - Mei 2023) [4]
RangStadPassasiersLugrederye
1Atlanta, Georgia371 000Delta, Southwest
2Orlando, Florida259 000Frontier, Southwest, Spirit
3Chicago–O'Hare, Illinois236 000American, United
4Denver, Colorado214 000Frontier, Southwest, United
5Dallas/Fort Worth, Texas211 000American
6Charlotte, Noord-Carolina183 000American
7Chicago-Midway, Illinois170 000Southwest
8New York–LaGuardia, New York149 000American, Delta
9Las Vegas, Nevada135 000Southwest, Spirit
10Washington-Nasionaal, DC121 000American, Southwest

Lugdiens markaandeel

Lugdiensmarkaandeel (Januarie–Desember 2022) [5]
RangRederyPassasiersPersentasie
1Southwest Airlines2 484 00034,71%
2Republic Airways1 064 00014,87%
3Delta Air Lines621 0008,67%
4American Airlines794 00011,09%
5Spirit Airlines507 0007,09%
6Alaska Airlines47 1431,45%
7Frontier Airlines46 4251,43%
8Air Canada Express9 5000,29%

Jaarlikse passasiersverkeer

Jaarlikse passasiersverkeer by CMH 1994–tans[6][7]
JaarPassasiersJaarPassasiersJaarPassasiers
19945 439 82020046 232 33220146 355 974
19955 636 54920056 611 57520156 795 978
19966 275 58720066 733 99020167 324 180
19976 517 22220077 719 34020177 576 592
19986 420 03720086 910 04520188 141 656
19996 541 85120096 233 48520198 637 108
20006 882 48520106 366 19120203 269 127
20016 670 89720116 378 72220215 822 322
20026 741 35420126 350 97420227 455 031
20036 252 06120136 236 528

Verwysings