Joseph Pilato
Joseph Pilato (16 Maart 1949- 24 Maart 2019) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dawn of the Dead (1978), Effects (1980), Day of the Dead (1985), en Pulp Fiction (1994).
Joseph Pilato | |
Geboortenaam | Josef Francis Anthony Pilato Jr. |
---|---|
Geboorte | 16 Maart 1949 |
Sterfte | 24 Maart 2019 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1978: Dawn of the Dead
- 1980: Effects
- 1985: Day of the Dead
- 1993: The Evil Inside Me
- 1994: Pulp Fiction
- 1994: Married People, Single Sex
- 1997: Snake Skin Jacket
- 2010: The Black Box
- 2016: Ihailed
- 2016: Parasites
Video's
- 2003: The Many Days of 'Day of the Dead'
- 2010: Joe of the Dead: Acting in a George Romero Classic
- 2010: Travelogue of the Dead: On the Rhodes Again
- 2010: CZW: Walking on Pins and Needles
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie