Josh Hamilton (akteur)
Amerikaanse akteur
Josh Hamilton (gebore 9 Junie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alive (1993), With Honors (1994), Frances Ha (2012), en Dark Skies (2013).
Josh Hamilton | |
Geboortenaam | Joshua Cole Hamilton |
---|---|
Geboorte | 9 Junie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1977: A Good Dissonance Like a Man
- 1993: Alive
- 1994: With Honors
- 1995: Kicking and Screaming
- 1997: Drive, She Said
- 1997: The House of Yes
- 1999: Freak Talks About Sex
- 2002: West of Here
- 2002: On_Line
- 2005: Homecoming
- 2005: The F Word
- 2005: Dumped!
- 2006: Outsourced
- 2010: Ten Stories Tall
- 2011: J. Edgar
- 2012: Frances Ha
- 2012: The Presence of Joseph Chaikin
- 2012: The Letter
- 2013: Dark Skies
- 2013: Bottled Up
- 2015: Amok
- 2015: Take Me to the River
- 2015: Carvalho's Journey
- 2018: Eighth Grade
Televisiereekse
- 2000: The Investigators
- 2011: Experience 3D
Televisierolprente
- 1983: The Wilder Summer
- 1996: Don't Look Back
- 1999: The '60s
- 2011: A Child's Garden of Poetry
- 2013: Rita
Video's
- 2009: The Making of 'Away We Go'
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie