Joshua Berman
Joshua Berman (gebore 27 Maart 1996) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Monster Busters (2009), Karla & Jonas (2010), en Night of the Templar (2013), en in die televisiereeks Limboland (2020).
Joshua Berman | |
Geboorte | 27 Maart 1996 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2009: Monster Busters
- 2009: Karla & Katrine
- 2010: Karla & Jonas
- 2013: Night of the Templar
Televisiereekse
- 2020: Limboland
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie