Kastilië en León
Kastilië en León (Spaans: Castilla y León, Leonees: Castiella y Llión) is die grootste outonome gewes van Spanje. Die gewes het 'n bevolking van 2 558 463 in 2010 gehad. Valladolid is die hoofstad en met ongeveer 300 duisend inwoners ook die grootste stad.
| |||||
Hoofstad | Valladolid | ||||
Amptelike Tale | Spaans | ||||
Oppervlak – Totaal – % van Spanje | Rang 1ste 94 222 km² 18,6% | ||||
Bevolking – Totaal (2011) – % van Spanje – Digtheid | Rang 6de 2 558 463 5,42% 27/km² | ||||
Inwonersnaam – Afrikaans – Spaans – Leonees | Kastilië en León Castilla y León Castiella y Llión | ||||
Statuut van Outonomiteit | 1983 | ||||
Parlementêre verteenwoordiging – Kongressetels – Senaatsetels | 33 30 | ||||
President | Juan Vicente Herrera (PP) | ||||
ISO 3166-2 | CL | ||||
Kastilië en León |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kastilië en León.
- (en) Toerisme-inligting oor Kastilië en León op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal