Valladolid

Valladolid (Spaans: [baʎaðoˈlið], ) is die hoofstad van Kastilië en León (Spanje) met 'n bevolking van 299 265 in 2020. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982.

Valladolid

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Kastilië en León
 Provinsie Valladolid
 Koördinate41°39′N 4°43′W / 41.650°N 4.717°W / 41.650; -4.717
 Stigting1072
 Oppervlak 
 - Totaal197,47 vk km
 Hoogte bo seevlak698 m
 Bevolking
 - Totaal (2020)299 265
 - Bevolkingsdigtheid1 500/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterÓscar Puente (PSOE)
 Amptelike webwerfvalladolid.es
Die Sint Pauluskerk in Valladolid

Eksterne skakels