Keetmanshoop-lughawe
Keetmanshoop-lughawe
Vernoem na | Keetmanshoop |
---|---|
Land | Namibië |
Geleë in administratiewe eenheid | Karas |
Geografiese ligging | 26°32′23″S 18°6′41″E, 26°32′20″S 18°6′42″E |
Operateur | Namibia Airports Company |
Plek wat deur vervoerspilpunt bedien word | Keetmanshoop |
IATA-lughawekode | KMP |
ICAO-lughawekode | FYKT |
Keetmanshoop-lughawe (IATA: KMP, ICAO: FYKT) is 'n lughawe wat Keetmanshoop, 'n stad in die ǁKaras-streek van Namibië bedien. Die lughawe is ongeveer 5 kilometer noordwes van die dorp geleë.[1] Dit het doeane- en immigrasiedienste en is die tuiste van die Namibia Aviation Training Academy (NATA).
Die Keetmanshoop VOR-DME (Ident: KTV ) is op die veld geleë. Die Keetmanshoop ongerigte radiobaken (Ident: KT) is 1,9 km van die drumpel van aanloopbaan 04 af geleë. [2] [3]
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Keetmanshoop-lughawe.
- SkyVector - Keetmanshoop
- OurAirports - Keetmanshoop
- OpenStreetMap - Keetmanshoop
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie