Koraalsee-eilande

Die Koraalsee-eilande-gebied (Engels: Coral Sea Islands Territory) is 'n meestal onbewoonde eksterne gebied van Australië,[1] wat uit die Koraalsee-eilande bestaan. Hulle is in die Koraalsee net noordoos van die Australiese deelstaat Queensland en die Groot Koraalrif geleë.[2]

Koraalsee-eilande
Inheemse naam: Coral Sea Islands
Kaart van die Koraalsee-eilande
Kaart van die Koraalsee-eilande
Geografie

LiggingKoraalsee
Koördinate19°05′27″S 150°54′06″O / 19.09083°S 150.90167°O / -19.09083; 150.90167 150°54′06″O / 19.09083°S 150.90167°O / -19.09083; 150.90167
ArgipelKoraalsee-eilande

Oppervlakte780 000 vk km (land en water)

Administrasie
Vlag van Australië Australië
Eksterne gebiedKoraalsee-eilande

Demografie
Bevolking0

Die gebied het 'n totale oppervlakte van 780 000 km² en is in 1969 gestig. Voor dit is die eilande as deel van die deelstaat Queensland beskou. In 1997 is die Koraalsee-eilande-gebied uitgebrei.

Eilande en kaaie

KompleksTipeEilandjies/kaaie
West Holmes-rifatol2
Diane Bankatol (meestal gesink)Diane Bank kaai
Willis-groepatol (gedeeltelik gesink)South Islet (Willis-eiland), Mid Islet, North kaai
Magdelaine kaaie en Coringa Eilandjiesatol (gedeeltelik gesink)Northwest Islet, Southeast kaai, Southwest, Chilcott Islets
Herald kaaie (Noord)rifNorthwest kaai
Herald kaaie (Suid)rifSoutheast kaai
Lihou rif en kaaieatol18
Diamond-eilande en Tregosse-rifatol (gedeeltelik gesink)4
Flinders-riwwe (North)atolFlinders, Main, Victoria kaaie
Marion-rifatolPaget, Carola, Brodie kaaie
Mellish-rifatolHeralds-Beacon Islet
Frederick-riwweatolObservatory kaai
Kenn-rifatolObservatory kaai
Saumarez-rifatolNortheast, Southwest kaaie
Wreck-rifatolBird, West Islets, Porpoise kaai
Cato-rifatolCato-eilande
Middleton-rifatol1
Elizabeth-rifatol1
Totale aantal eilande/kaaie51

Verwysings

Eksterne skakels

Australië
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese Hoofstadgebied • Jervisbaaigebied • Noordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland