Kupriet

Kupriet
 
FormuleCu2O 
Nickel-Strunz (10)4.AA.10  
Kleurdonkerrooi tot amper swart[1] 
Streepblink metalliek bruinrooi 
Glansdiamantagtig, submetalliek, aardagtig [1] 
Hardheid3,5 -4 (Mohs)[1] 
Digtheid6,14 g/cm3[1] 
Optiese eienskappe 
Dubbelbrekingisotropies 
RI-waardesn = 2,849 [1] 
Kristallografie 
Kristalsisteemmonoklinies 
RuimtegroepPn3
Strukturbericht-kodeC3 
Nommer224 
Eenheidsela = 426,85 pm 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Kupriet is 'n mineraal met formule Cu2O.

In Suid-Afrika word dit op heelparty plekke aangetref soos die Messinamyn in Musina in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van Limpopo of in Okiep se koperstreek in die Namakwa-distriksmunisipaliteit van Noord-Kaap.

Dit word gewoonlik as 'n oksidasieproduk van kopersulfiede in die boonste sones van 'n aar aangetref, dikwels saam met gedeë koper, malagiet, asuriet, limoniet en chalkosiet[1]

Sien ook

Verwysings