Lauren Cohan (gebore 7 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Casanova (2005), The Boy (2016), en Batman v Superman: Dawn of Justice (2016), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).