Lesley Sharp
Lesley Sharp (gebore 3 April 1960) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Naked (1993), The Full Monty (1997), en From Hell (2001), en in die televisiereeks Afterlife (2005).
Lesley Sharp | |
Geboorte | 3 April 1960 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1987: Rita, Sue and Bob Too
- 1988: The Love Child
- 1993: Naked
- 1997: The Full Monty
- 2001: From Hell
- 2017: Modern British Slavery
Televisiereekse
- 1986: Screenplay
- 1993: Frank Stubbs Promotes
- 1993: Nights
- 1994: Stages
- 2001: Bob & Rose
- 2003: Nation on Film
- 2005: Afterlife
- 2008: Drama Trails
- 2010: Time to Remember
- 2011: Scott & Bailey
- 2012: Starlings
- 2012: Protecting Our Children
Televisierolprente
- 1995: Prime Suspect: The Lost Child
- 2001: Deirdre & Me
- 2003: Carla
- 2005: Planespotting
- 2005: Born with Two Mothers
- 2006: The True Voice of Murder
- 2006: The True Voice of Prostitution
- 2006: Honey, I Suckle the Kids
- 2006: Raised by the Hand of God
- 2007: Desperate Virgins
- 2010: Whistle and I'll Come to You
- 2011: Babies Behind Bars
- 2011: The Walton Sextuplets: Moving On
- 2011: Shirley
- 2012: Married to the Moonies
- 2012: William & Kate: The First Year
- 2012: Deirdre & Me: 40 Years on Coronation Street
- 2014: The Lying Game: Crimes That Fooled Britain
- 2015: ITV Changed My Life
- 2016: Where Are They Now? The Reunions
Video's
- 2008: Mike Leigh in Conversation
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie