Lexington, Virginië

Lexington is 'n dorp in die deelstaat Virginië en die administratiewe setel van Rockbridge County. Die dorp is geleë aan die oewers van die Mauryrivier en is ongeveer 180 km wes van Richmond. Die eerste nedersetting is in 1777 gestig en dit het dorpstatus verkry in 1841.

Lexington

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Virginië
 CountyRockbridge
 Koördinate37°47′N 79°27′W / 37.783°N 79.450°W / 37.783; -79.450
 Stigting1778
 Inkorporasie1841
 Oppervlakte: 
 - Totaal6 vk km
 Hoogte bo seevlak324 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)6 998
 - Bevolkingsdigtheid1 088/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)
 BurgemeesterMimi Elrod
 Amptelike Webwerfci.lexington.va.us Geargiveer 10 Januarie 2005 op Wayback Machine

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 535.