Virginië

Virginië (Engels: Commonwealth of Virginia) is 'n deelstaat aan die Atlantiese kus van die Verenigde State van Amerika. Dit is genoem na Elizabeth I van Engeland (Virgin Queen). Die hoofstad is Richmond en die grootste stad is Virginia Beach. Dit het 'n bevolking van sowat 8 miljoen en 'n oppervlakte van 110 785 vierkante kilometer. Virginië word in die noorde deur Maryland en Wes-Virginië, in die suide deur Noord-Carolina en Tennessee, en in die weste deur Wes-Virginië en Kentucky begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. Virginië het 'n ryk geskiedenis van politieke gebeure. Verskeie van die Amerikaanse presidente is in Virginië gebore.

Gemenebes Virginië
altalt
Vlag van VirginiëSeël
Bynaam(e): Old Dominion, Mother of Presidents
alt
Kaart van die Verenigde State met Virginië uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
Gesproke taal(e)Engels 94,3%, Spaans 5,8%
HoofstadRichmond
Grootste stadVirginia Beach
Area 35ste in die V.S.
 - Totaal110 785 km2
 - Wydte320 km
 - Lengte690 km
 - Water8 236 km2
 - % water7.4 %
 - Breedtegraad36° 32′ N tot 39° 28′ N
 - Lengtegraad75° 15′ W tot 83° 41′ W
Bevolking 12de in die V.S.
 - Totaal8 654 542
 - Digtheid79,8/km2
14de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntMount Rogers
1 746 m
 - Gemiddeld290 m
 - Laagste puntAtlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 25 Junie 1788 (10de)
GoewerneurRalph Northam (D)
Luitenant-GoewerneurJustin Fairfax (D)
WetgewerVirginië Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Afgevaardigdes
V.S. SenatoreMark Warner (D)
Tim Kaine (D)
TydsoneUTC -5 / Somertyd -4
AfkortingsVA US-VA
Webbladwww.virginia.gov

Virginië se byname is Old Dominion en Mother of Presidents.

'n Lugaansig van Fort Monroe. Die vyfhoekige kusfort het 'n belangrike rol in die Amerikaanse Burgeroorlog gespeel en is tans 'n Nasionale Historiese Monument
Die Blue Ridge-gebergte
'n Werwelwind van vuur warrel in die Atlantiese sederbosse van die Great Dismal Swamp Refuge
'n Spesiale amfibiese brandbestrydingsvoertuig, vervaardig deur Bombardier
'n Hert by diee Tannerrif-uitkyk in Shenandoah Nasionale Park

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau