Lilian Bond
Lilian Bond (18 Januarie 1908 – 25 Januarie 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Old Dark House (1932), Her Splendid Folly (1933), China Seas (1935), en The Westerner (1940).
Lilian Bond | |
Geboorte | 18 Januarie 1908 |
---|---|
Sterfte | 25 Januarie 1991 (op 83) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1922–1958 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1929: Sagebrush Politics
- 1929: No More Children
- 1931: Rider of the Plains
- 1931: Stepping Out
- 1932: The Old Dark House
- 1932: Fireman, Save My Child
- 1932: Man About Town
- 1933: Her Splendid Folly
- 1933: Double Harness
- 1933: Pick-up
- 1933: When Strangers Marry
- 1934: Dirty Work
- 1934: Hell Bent for Love
- 1935: China Seas
- 1939: Sued for Libel
- 1940: The Westerner
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie