Linz

Linz is die hooftstad van die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk en met 'n bevolking van 212 538 (2024) die derde grootste stad in die land ná Wene en Graz. Die agglomerasie van Linz het sowat 271 000 inwoners.

Linz

KaartWapen
Historiese wapen
 LandVlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Opper-Oostenryk
 Koördinate48°18′N 14°17′O / 48.300°N 14.283°O / 48.300; 14.283
 Stigting (eerste verwysing)799
 Oppervlakte: 
 - Totaal95,99 vk km
 Hoogte bo seevlak266 m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Januarie 2016)200 841
 - Bevolkingsdigtheid2 092/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterKlaus Luger (SPÖ)
 Amptelike webwerfStadt Linz

Susterstede

Verwysings

Eksterne skakels