Lisse

Lisse is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 22 800 in 2018 en 'n oppervlakte van 16 km².

Lisse
Munisipaliteit
Die raadhuis, Ou Kerk en klooster van Lisse
Die raadhuis, Ou Kerk en klooster van Lisse
Vlag van Lisse
Vlag
Wapen van Lisse
Wapen
Ligging van die Lisse-munisipaliteit
Ligging van die Lisse-munisipaliteit
Kaart van Lisse
Kaart van Lisse
Koördinate: 52°16′N 4°34′O / 52.267°N 4.567°O / 52.267; 4.567 4°34′O / 52.267°N 4.567°O / 52.267; 4.567
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieZuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterLies Spruit (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal16,05 km2 (6,20 vk. myl)
 • Land15,69 km2 (6,06 vk. myl)
 • Water0,36 km2 (0,14 vk. myl)
Hoogte
1 m (3 ft)
Bevolking
 • Totaal22 756
 • Digtheid1 450/km2 (3 800/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2160-2163
Skakelkodes0252
Bestuurlike sentrumLisse
Webwerfwww.lisse.nl

Lisse is in die Middeleeue gestig en is in die Bollestreek geleë.

Die Keukenhof-bloemepark lê in die munisipale gebied.

Geboortes

Naburige munisipaliteite

Hillegom
Noordwijkerhout Haarlemmermeer (NH)
Sassenheim

Eksterne skakels


Die Keukenhof