Lois Wilde
Lois Wilde (14 Augustus 1907 – 16 Februarie 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Undersea Kingdom (1936), Caryl of the Mountains (1936), The Singing Cowboy (1936), en Brothers of the West (1937).
Lois Wilde | |
Geboortenaam | Edithea Lois Wild |
---|---|
Geboorte | 14 Augustus 1907 |
Sterfte | 16 Februarie 1995 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1936: Undersea Kingdom
- 1936: Caryl of the Mountains
- 1936: The Singing Cowboy
- 1936: The Millionaire Kid
- 1936: Stormy Trails
- 1936: Wildcat Trooper
- 1936: Step on It
- 1937: Brothers of the West
- 1937: Danger Valley
Televisierolprente
- 1966: Sharad of Atlantis
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie