Lona Andre
Lona Andre (2 Maart 1915 – 18 September 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente College Humor (1933), Border Brigands (1935), Death in the Air (1936), en Custer's Last Stand (1936).
Lona Andre | |
Geboorte | 2 Maart 1915 |
---|---|
Sterfte | 18 September 1992 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1933: College Humor
- 1933: The Mysterious Rider
- 1934: Woman Unafraid
- 1935: Border Brigands
- 1935: Skybound
- 1936: Death in the Air
- 1936: Custer's Last Stand
- 1936: Lucky Terror
- 1937: High Hat
- 1937: Slaves in Bondage
- 1937: Trailin' Trouble
- 1938: Race Suicide
- 1940: Ghost Valley Raiders
- 1943: Confessions of a Vice Baron
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie