Ludwigshafen am Rhein

Ludwigshafen am Rhein is die tweede grootste stad in Rynland-Palts ná die hoofstad Mainz in die suidweste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 560 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,7 km². Die stad is aan die Ryn naby Mannheim geleë. Tussen 1853 en 1946 het Ludwigshafen tot Beiere behoort. Die stad is ná Lodewyk I van Beiere vernoem.

Ludwigshafen am Rhein

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Rynland-Palts
 Koördinate49°29′N 8°27′O / 49.483°N 8.450°O / 49.483; 8.450
 Stigting1853
 Stadstatus
 Oppervlakte: 
 - Totaal77,7 vk km
 Hoogte bo seevlak95 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)165 560[1]
 - Bevolkingsdigtheid2131/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterEva Lohse (CDU)
 Amptelike Webwerfludwigshafen.de

Persoonlikhede

Verwysings