Lughawe Phu Cat

Lughawe Phu Cat (Viëtnamees: Sân bay Phù Cát) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 30 km suid van Quy Nhon, in die provinsie Binh Dinh en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.

Lughawe Phu Cat
Sân bay Phù Cát
Satellietbeeld van die lughawe Phu Cat in 2006
IATA: UIHICAO: VVPC
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar/Militêre
Eienaar/OperateurMiddle Airport Authority
BedienQui Nhơn, Viëtnam
LiggingPhù Cát
Hoogte bo seevlak79 vt / 24 m
Landkaart
UIH is in Viëtnam
UIH
UIH

Ligging binne Viëtnam

Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
15/333 05110 010Beton
GCM, STV
Die terminaal van die lughawe Phu Cat
Binne die terminaal van die lughawe
'n Airbus A320 van die Vietnam Airlines op die lughawe

Die Lughawe aanloopbaan lengte is 3 000 meter. Die lughawe kan 0,5 miljoen passasiers per jaar bedien.