Maia Sandu
Maia Sandu (gebore op 24 Mei 1972) is 'n Moldawiese politikus en die huidige president van Moldawië sedert 24 Desember 2020. Sy is die voormalige leier van die Party of Action and Solidarity (PAS) en voormalige premier van Moldawië vanaf 8 Junie 2019 tot 14 November 2019.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maia Sandu.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal