Majuro

Majuro is die hoofstad en grootste stad van die Marshalleilande, 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië. Dit het 'n bevolking van 25 400 in 2004 gehad en 'n oppervlakte van 9,71 km².

Majuro

KaartWapen
Vlag
 LandFlag of the Marshall Islands Marshalleilande
 Provinsie
 Koördinate07°04′N 171°16′O / 7.067°N 171.267°O / 7.067; 171.267
 Gestig op
 Oppervlakte: 
 - Totaal9,71 vk km
 Hoogte bo seevlak3 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2004)25 400
 - Bevolkingsdigtheid2 618,56/vk km
 TydsoneUTC +12
 - SomertydUTC +12
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Eksterne skakels