Malcolm Kennard
Malcolm Kennard (gebore 1967) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Matrix Reloaded (2003) en in die televisiereeks Packed to the Rafters (2008).
Malcolm Kennard | |
Geboorte | 1967 (56–57 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1992: Secrets
- 1997: Diana & Me
- 2003: The Matrix Reloaded
- 2005: Fixed
- 2009: Bad Bush
- 2015: Pawno
- 2018: The Defector
- 2018: Gaming Nightmare
- 2018: Me & My Left Brain
Televisiereekse
- 2008: Packed to the Rafters
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie