Markus Persson

Markus Alexej Persson (gebore 1 Junie 1979), ook bekend as "Notch", is 'n Sweedse videospeletjie-programmeerder en -ontwerper. Hy is veral bekend vir die skep van die sandbox-videospeletjie Minecraft, wat sedertdien die topverkoper-videospeletjie in die geskiedenis geword het; en vir die stigting van die videospeletjie-ontwikkelingsmaatskappy Mojang Studios in 2009.

Eksterne skakels