Mathilde Arcel Fock

Mathilde Arcel Fock (gebore 25 Julie 1996) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Island of Lost Souls (2007) en in die televisiereeks Mille (2009).

Mathilde Arcel Fock
Geboorte25 Julie 1996 (1996-07-25) (27 jaar oud)
NasionaliteitDeens
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2007: Island of Lost Souls

Televisiereekse

  • 2009: Mille

Eksterne skakels