Maxim Baldry

Maxim Baldry (gebore 5 Januarie 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Bean's Holiday (2007) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Rome (2005), en Skins (2007).

Maxim Baldry
GeboortenaamMaxim Alexander Baldry
Geboorte5 Januarie 1996 (1996-01-05) (28 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2007: Mr. Bean's Holiday

Televisiereekse

  • 1995: Hollyoaks
  • 2005: Rome
  • 2007: Skins

Video's

  • 2008: Mr. Bean's Holiday: Beans in Cannes
  • 2008: Mr. Bean's Holiday: French Beans
  • 2008: Mr. Bean's Holiday: The Human Bean

Eksterne skakels