Mia Aegerter
Mia Aegerter (gebore 9 Oktober 1976) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ready, Steady, Charlie! (2003) en Hinter Kaifeck (2009), en in die televisiereekse Bravo TV (1993) en 112 - Sie retten dein Leben (2008).
Mia Aegerter | |
Geboorte | 9 Oktober 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Switsers |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2003: Ready, Steady, Charlie!
- 2009: Hinter Kaifeck
Televisiereekse
- 1993: Bravo TV
- 2005: 17
- 2008: 112 - Sie retten dein Leben
Televisierolprente
- 2005: Germany 12 Points
- 2005: Leben auf Kredit
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal