Michael Johnston (akteur)

Amerikaanse akteur

Michael Johnston (gebore 22 Februarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Slash (2016) en in die televisiereekse Teen Wolf (2011) en Awkward. (2011).

Michael Johnston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte22 Februarie 1996 (1996-02-22) (28 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2012: Bee Wars
  • 2016: Slash
  • 2016: Bornless Ones

Televisiereekse

  • 2011: Teen Wolf
  • 2011: Awkward.
  • 2015: Zak Storm
  • 2016: Tales of Zestiria the X

Televisierolprente

  • 2015: Tales of Zestiria: Dawn of the Shepherd

Eksterne skakels