Michaela Dietz
Michaela Dietz (gebore 1 November 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Barney & Friends (1992) en Steven Universe (2013).
Michaela Dietz | |
Geboorte | 1 November 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2012: Barney: Most Lovable Moments
- 2013: Barney: Let's Go to the Moon
Televisiereekse
- 1992: Barney & Friends
- 2013: Steven Universe
Video's
- 2007: Barney: Let's Go to the Firehouse
- 2008: Hi! I'm Riff!
- 2008: Barney: The Best of Barney
- 2009: Barney: Once Upon a Dino-Tale
- 2009: Barney: We Love Our Family
- 2010: Barney: Please & Thank You
- 2011: Barney: 123 Learn
- 2012: Barney: Clean Up, Clean Up!
- 2012: Barney: Planes, Trains & Cars
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie