Mieliebrood

Mieliebrood is 'n brood wat mielies of mieliemeel bevat. In Suid-Afrika word mieliebrood dikwels van bruismeel en geroomde suikermielies gemaak.[1] Mieliebrood, gemaak van wit of geel mieliemeel, is 'n algemene brood in die VSA.[2]

Mieliebrood in 'n gietysterpan

Verwysings