Mihai Eminescu

Mihai Eminescu (15 Januarie 185015 Julie 1889) was 'n bekende en invloedryke Roemeense digter. Van sy bekende gedigte sluit in: Luceafărul ("Aandster"), Oda în metru antiek ("Ode in antieke meter"), en die vyf Scrisori (briewe / satires). Eminescu was aktief in die Junimea-literêre gemeenskap en het as redakteur van Timpul, die amptelike koerant van die Konserwatiewe Party, gedien.

Mihai Eminescu
Gebore15 Januarie 1850
Botoșani, Moldowa
Sterf15 Junie 1889
București, Roemenië
NasionaliteitRoemenië
BeroepDigter
Handtekening