Milburn Stone
Milburn Stone (5 Julie 1904 – 12 Junie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sky Patrol (1939), Colorado (1940), en The Long Gray Line (1955), en in die televisiereeks Gunsmoke (1955).
Milburn Stone | |
Geboortenaam | Hugh Milburn Stone |
---|---|
Geboorte | 5 Julie 1904 |
Sterfte | 12 Junie 1980 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1937: The 13th Man
- 1937: Federal Bullets
- 1937: Swing It Professor
- 1938: Paroled from the Big House
- 1938: California Frontier
- 1938: Port of Missing Girls
- 1939: Sky Patrol
- 1939: Crashing Thru
- 1939: Danger Flight
- 1939: Mystery Plane
- 1939: Stunt Pilot
- 1940: Colorado
- 1940: Chasing Trouble
- 1941: Death Valley Outlaws
- 1941: The Great Train Robbery
- 1941: The Phantom Cowboy
- 1942: Police Bullets
- 1943: Captive Wild Woman
- 1943: You Can't Beat the Law
- 1944: The Great Alaskan Mystery
- 1945: The Frozen Ghost
- 1945: I'll Remember April
- 1945: The Master Key
- 1945: Strange Confession
- 1946: Danger Woman
- 1946: Her Adventurous Night
- 1946: Inside Job
- 1946: Smooth as Silk
- 1946: The Spider Woman Strikes Back
- 1949: The Judge
- 1950: Snow Dog
- 1954: Black Tuesday
- 1954: The Siege at Red River
- 1955: The Long Gray Line
Televisiereekse
- 1954: Project XX
- 1955: Gunsmoke
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie