Nicholas Ball (akteur)
Britse akteur
Nicholas Ball (gebore 11 April 1946) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Overlord (1975), Lifeforce (1985), en Mutant Chronicles (2008), en in die televisiereeks Red Dwarf (1988).
Nicholas Ball | |
Geboortenaam | John Nicholas Ball |
---|---|
Geboorte | 11 April 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1975: Overlord
- 1985: Lifeforce
- 1985: Claudia
- 1994: Perfect Gift
- 1998: Croupier
- 2000: Out of Depth
- 2008: Mutant Chronicles
- 2008: Sisterhood
- 2011: Enchantress
- 2012: Fifteen
- 2013: Nightmare Box
- 2018: Doom Room
- 2018: Pentagram
Televisiereekse
- 1970: Confession
- 1978: Hazell
- 1980: Hammer House of Horror
- 1982: Comic Roots
- 1983: Spooky
- 1988: Red Dwarf
- 1996: Insiders
- 2005: Car Cruzin'
Televisierolprente
- 1980: Life for Christine
- 1983: Nelly's Version
- 1983: Video Stars
- 1990: No One Likes Us, We Don't Care
- 2002: Christmas Under Fire
Video's
- 2013: Carlsen's Curse with Steve Railsback
- 2013: Space Vampires in London with Tobe Hooper
- 2013: Cannon Fodder: The Making of Lifeforce
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie