Nicole Flint

Nicole Flint (gebore 15 Mei 1988 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse model, radio- en TV-aanbieder en skakelwerker wat as Mej Suid-Afrika 2009 gekroon is. [1] [2] [3]

Nicole Flint
Nicole Flint in 2010
Nicole Flint in 2010
Gebore15 Mei 1988 (1988-05-15) (36 jaar oud)
PlekPretoria, Suid-Afrika
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaner
BeroepModel
Alma materUniversiteit van Kaapstad
Loopbaan
Titel(s)Mejuffrou Suid-Afrika 2009
HaarkleurBruin
OogkleurBruin
Lengte1,68 m

Modelskoue

Mej Heelal 2010

Sy het onder die Top 10 geëindig tydens die Mej Heeal 2010-kompetisie wat op 23 Augustus 2010 in Las Vegas, Nevada, gehou is.

Mej Wêreld 2010

Flint was onder die top 20 in 60ste Mej Wêreld 2010, wat op 30 Oktober 2010 gehou is. [1][4]

Verwysings

Eksterne skakels

Toekennings en prestasies
Voorafgegaan deur
Tatum Keshwar
Mejuffrou Suid-Afrika
2009
Opgevolg deur
Bokang Montjane