Odo Russell, 1ste Baron Ampthill
Odo William Leopold Russell, 1ste Baron Ampthill, GCB, GCMG, PC (* 20 Februarie 1829 in Florence, Toskane; † 25 Augustus 1884 in Potsdam, Duitse Keiserryk), gestileer as Lord Odo Russell tussen 1872 en 1881, was 'n Britse diplomaat wat as die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland se eerste ambassadeur in die Duitse Keiserryk benoem is en dié amp tot en met sy afsterwe in 1884 beklee het.
Odo Russell, 1ste Baron Ampthill | |
Die Britse tekenaar Leslie Ward se spotprent Odo het op 28 Julie 1877 in die tydskrif Vanity Fair verskyn | |
1ste Britse ambassadeur in die Duitse Keiserryk | |
Ampstermyn 1871 – 1884 | |
Monarg | Victoria |
---|---|
Voorafgegaan deur | Lord Augustus Loftus |
Opgevolg deur | Edward Malet |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Florence, Toskane | 20 Februarie 1829
Sterf | 25 Augustus 1884 (op 55) Potsdam, Duitse Keiserryk |
Eggenoot/-note | Lady Emily Villiers |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie