Oeral-Altaïes

Oeral-Altaïes is 'n uitgediende taal-superfamilie-voorstel met groot subfamilies die Oeraalse en Altaïese. Sedert die 1960's is die voorgestelde taalfamilie wyd verwerp.[1][2] Ook soms bekend as die Turaniese taalgroep.

Oeral-Altaïes
Turaniese taalgroep
Geografiese
verspreiding:
Eurasië
Genetiese
klassifikasie
:

 Oeral-Altaïes
Onderafdelings:

Verspreiding van Oeral-Altaïes

Algemene kenmerke van dié tale sluit in:

  • klinkerharmonie;
  • afwesigheid van 'n besitlike werkwoord; en
  • die ontbreking van geslagtelike aanduiding in die derde persoon.

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) "Ob-Ugric languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.