Omaha

Omaha (uitgespreek /ˈoʊməhɑː/) is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Nebraska. Die stad het 'n bevolking van 408 958 mense in 2010 gehad. Die stad is geleë op die wesbank van die Missouririvier. Aan die oorkant van die rivier is die dorpie Country Bluffs wat in die deelstaat Iowa geleë is.

Omaha

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Nebraska
 Administratiewe distrik (county)Douglas
 Koördinate41°15′N 96°0′W / 41.250°N 96.000°W / 41.250; -96.000 96°0′W / 41.250°N 96.000°W / 41.250; -96.000
 Gestig op1854
 Geïnkorporeer op1857
 Oppervlak: 
 - Totaal307,9 vk km
 Hoogte bo seevlak332 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)408 958
 - Bevolkingsdigtheid1 301,4,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied877 110
 TydsoneCST (UTC -6)
 - SomertydCDT (UTC -5)
 Klimaat 
 - TipeKontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur9,8 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie-5,7 / 24,8 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae767 mm
 BurgemeesterJim Suttle
 Amptelike webwerfcityofomaha.org

Geskiedenis

Die stad is in 1854 gestig toe die Nebraska Gebied oopgestel was en kry sy naam vanaf die Omaha (ook Maha) inheemse volk. Hier was alreeds 'n gelisensieerde handelspos sedert 1825. Die Mormone het hier in 1846 hulle Winterkamp gestig.

Die naam Omaha het bekend geword toe een van die landings strande tydens die Slag van Normandië na die stad vernoem is.

Dit is ook 'n belangrike mark vir graan, vee en vleis verpakking.

Sien ook

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 126.