Iowa

staat van die Verenigde State van Amerika

Iowa (Engels: State of Iowa) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van rofweg 3,2 miljoen. In 1846 is Iowa as die 29ste deelstaat tot die Unie toegelaat. Sy hoofstad en grootste stad is Des Moines. Dit word in die noorde deur Minnesota, in die ooste deur Wisconsin en Illinois, in die suide deur Missouri, en in die weste deur Suid-Dakota en Nebraska begrens.

Deelstaat Iowa
altalt
Flag of IowaSeël
Bynaam(e): The Hawkeye State, The Tall Corn State
alt
Kaart van die Verenigde State met Iowa uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
HoofstadDes Moines
Grootste stadDes Moines
Area 26ste in die V.S.
 - Totaal145 743 km2
 - Wydte500 km
 - Lengte320 km
 - Water1 035 km2
 - % water0,71 %
 - Breedtegraad40° 23′ N tot 43° 30′ N
 - Lengtegraad90° 8′ W tot 96° 38′ W
Bevolking 30ste in die V.S.
 - Totaal3 046 355
 - Digtheid21,64/km2
24ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntHawkeye Point
509 m
 - Gemiddeld340 m
 - Laagste puntSamevloei van Mississippirivier en Des Moinesrivier
146 m
Toetrede tot die Unie 28 Desember 1846 (29ste)
GoewerneurKim Reynolds (R)
Luitenant-GoewerneurAdam Gregg (R)
WetgewerIowa Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreChuck Grassley (R)
Joni Ernst (R)
TydsoneUTC -6 / Somertyd -5
AfkortingsIA US-IA
Webbladwww.iowa.gov

Iowa se byname is The Hawkeye State en The Tall Corn State.

Prairie Sunset - Sononder in die Grasvlakte
Mississippi naby Lansing
Mississippi-rivierboot in Bellevue
Sioux City-kunsmuseum:
John Himmelfarb se Trucks. Penelope Awaiting Her Chamberlain (2013)
Chevrolet-plaaslorrie van 1946 met voorwerpe wat êrens gevind is
'n Lugaansig van Des Moines
'n Stylvolle watertoring: Stanton Coffee Pot

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Fotoverslae

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau