Ons Land
Ons Land was 'n kortstondige Hollandse nuusblad in Kaapstad wat in 1892 opgerig is toe daar ontevredenheid bestaan het oor die artikels van die indertydse redakteur van De Zuid-Afrikaan, dr. J.W.G. van Oordt. In 1894 is Ons Land met De Zuid-Afrikaan verenig en het die saamgesmelte koerant voortaan verskyn as De Zuid-Afrikaan vereenigd met Ons Land, hoewel dit algemeen bekendgestaan het as Ons Land. Van dié verenigde koerant was F.S. Malan lank redakteur.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie