Ooskustongvis
Die Ooskustongvis (Austroglossus pectoralis) is 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Die vis word met normale dimensies gebore maar sodra dit groter word draai die skedelbene sodat albei oë aan dieselfde kant is. Die vis swem nou horisontaal en bly merendeels op die bodem van die see, met sand bedek. Die vis word tot 60 cm lank en weeg dan ongeveer 1 kg. Dit is 'n gewilde eetvis.
Ooskustongvis | |
---|---|
'n Naverwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Pleuronectoidei |
Familie: | |
Genus: | Austroglossus |
Spesie: | A. pectoralis |
Binomiale naam | |
Austroglossus pectoralis (Kaup, 1858) |
Sien ook
Bronne
- Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakel
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie